









TWIP on Twitter - Follow us
TWIP donation
Online now|
No registered users 139 guests online + More |
|
TWIP, die beste manier om jou Wêreld toerfotos te bêre, uit te sorter en te deel. Maak ‘n rekening oop Al klaar ‘n lid? Teken in Vergeet: Gebruikersnaam | Wagwoord Nuutste fotoalbum Fotoalbumlys |
Gereedskapkis|
Landlys Stedelys Fotolys Foto Kanselering Wêrelderfenisgebied |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Vriende Move&Buy Vietnam Move&Buy China Move Thailand Voyage, séjour Photo gallery Forum photo numérique |
| Welkom by Die Wêreld in Fotos |
| Besoek die wêreld deur fotos |
Hierdie is jou geleentheid om ‘n plakker op jou webwerf te plaas. Wat is ‘n plakker?‘n Plakker is ‘n skakel – teks of prentjie – wat jy op jou webwerf kan plaas sodat elke verbruiker wat daarop kliek outomaties geheradresseer word na Die Wereld in Fotos bladsy wat jy gekies het. ‘n Plakker kan wees:
Waarvoor is ‘n plakker?‘n Plakker is ‘n manier vir jou om waardevolle inhoud by jou webwerf te voeg. Jy kan ‘n plakker skakel na enige bladsy van “Die Wêreld in Fotos” webwerf. Dit kan die tuisblad wees, ‘n “kontinent” bladsy, ‘n “land” bladsy of een van die vele bladsye van ‘n spesifieke plek, of ‘n bladsy wat net jou ingestuurde fotos vertoon. kan jy ‘n plakker op jou bladsy gebruik?Dis maklik: Gaan deur die Die Wêreld in Fotos webwerf tot jy die bladsy kry waarnatoe jy wil skakel. Wanneer jy die bladsy gekies het, kliek die skakel, of knoppie, wat sê “Gebruik ‘n knoppie.” Jy sal geheradresseer word na ‘n bladsy met al die kode vir die verskeie knoppies wat beskikbaar is. Kies die een wat jy dink pas by jou webwerf. Let wel
|