Kies jou taal
Tuiste Voeg ‘n foto by Lede Plakkers Adverteer Kontak Blog Werfnuus
Laaste bygevoegte fotos

Europa
Rio Arade - The Rio Arade (Arade river) and Ferragudo, municipality/concelho of Lagoa, Portugal

Asië
Masjid-i-Jahan Numa - Jama Masjid or Masjid-i-Jahan Numa (Urdu: مسجد جھان نمہ), mosque of Old Delhi commissioned by the Mughal Emperor Shah Jahan - New Delhi, India

Suid-Oos Asië
Sitted Buddha - 2003 - Sitted Buddha,  Wat Mahathat - Sukhothai Historical Park (th: อุทยานประวัติศาสตร์สุโขทัย), Thailand

Noord-Amerika
Campeche cathedral - Campeche cathedral or cathedral of Campeche, Mexican state of Campeche, on the shore of the Gulf of Mexico

Sentrale Amerika
Port of Roatan - Port of Roatán and town among Jose Santos Guardiola, Cayos Cochinos, Coxen Hole and also French Harbour, West End, and Oak Ridge - Honduras' Bay Islands

Suid-Amerika
Puerto Madero - Vista aedrea de Puerto Madero desde el Río de La Plata

Die Caribbean
Beach - Klein Curaçao (Dutch for little Curaçao), Klein Curaçao island beach, south-east of Curaçao

Afrika
Sunrise over Chott El Jerid - Sunrise over salt lake Chott El Jerid or Chott el Djerid (Arabic: شط الجريد‎), southern Tunisia

Oceanië
By night - The Sydney Opera House by night, based on the competition winning entry by Danish architect Jørn Utzon - on Bennelong Point in Sydney Harbour, Sydney, New South Wales, Australia

Midde-Ooste
Harbour area - The harbour area in Alanya - The ferry from Alanya to Keryneia (Girne, Kyrenia) in Occupied Northern Cyprus

Welkom by Die Wêreld in Fotos
Besoek die wêreld deur fotos
How stuur mens ‘n foto na Die Wereld in Fotos?
Die Wereld in Fotos is ‘n databasis van fotos van die wereld. Hierdie databasis word ontwikkel deur internet verbriukers wat gewillig is om hul fotos te deel. Dit groei baie vinnig.
Ons kan daarom nie alle fotos aanvaar wat ingestuur word nie. Om seker te maak dat jou foto geaanvaar word, volg asseblief die volgende prosedure. Dankie vir jou samewerking.

Volg asseblief die volgende 3 stappe om jou fotos in te stuur.

1ste Stap
Soek deur die verskeie kategorieë tot jy die “Stuur ‘n foto in” knoppie of skakel kry.

2de stap
Vul die verskeie velde in. Let wel: alle velde moet ingevul word. Vul hulle aseblief ordentlik in soda tons goedkeurende span jou fotos vinnig kan aanvaar.

3rde Stap
Stuur die vorm in. Jy sal ‘n bevestigens e-pos kry om te sê dat jou foto ingestuur is.
Jy sal binne 1 tot 3 dae ‘n e-pos kry om te sê of jou foto goedgekeur is of nie. (‘n Geldige e-pos adres is benodig om seker te maak jy ontvang hierdie e-pos.) Die lengte van hierdie proses hang van die hoeveelheid fotos. Fotos word geproses op ‘n “first come, first served” basis.

Stuur ‘n foto nou in!
  1. Kies die beste kategorie vir jou foto. Moenie huiwer om vir nuwe kategorieë te vra nie.
  2. Volg die foto grote en gewig beperkings.
  3. Kies die regte titel vir jou fotos. Kort en akuraat (in Engels).
  4. Verskaf ‘n presiese beskrywing jou fotos (in jou moedertaal).
  5. Moenie enige advertensies of skakels in jou fotos of in die beskrywing byvoeg nie. Jou foto sal nie goedgekeur word nie.
Stuur jou foto in:
Europa
Asië
Suid-Oos Asië
Noord Amerika
Sentrale Amerika
Suid Amerika
Die Caribbean
Afrika
Oceania
Midde-Ooste


Dankie vir jou bydrae na die groei van die eerste wêreld-wye foto album.
Onthou: die foto databasis se kwaliteit hang van jou af!

Die Wêreld in Fotos span.